Matthys Maree (Thys)

Persoonlike webwerf

Welkom by my webblad!

Hierdie blad is vir my gesin, my familie, vriende en vir enigeen wat sou belangstel.

 

So 'n grepie uit die Maree-familie se skiedenis - Coba Maree

..En die Maree, Viljoen families - Coba Maree

Die Maree-familie kuier heerlik by die Vaalrivier.

Kliek hier om 'n PowerPoint aanbieding (23 Mgreep) en bygaande klankbaan (11 Mgreep) van Ivan af te laai. Ongelukkig is die lêers te groot om met 'n epos te stuur. Kopieer albei lêers na dieselfde houer (folder) en maak dan die PP aanbieding oop.  

________________________________________________

Die gesag van die Bybel en ons geloof - waarop is dit gebou?

Die Maree's kuier in Mosambiek

Baie kommentaar word gelewer op die gesag van die Bybel dat dit dan nie die Woord van God kan wees nie. 'n Studiestuk om sekere sake uit te lig wat min geopper word.

 

Die Viljoens kuier saam in 2002

Viljoen byeenkoms

Mosambiek

Die groeigroep kuier by Org-hulle

Pa se albumpaspoortfoto
Omgeegroep kuier by Org-hulle Ons 1984 vakansie

Riana en Annelie